Gaan na inhoud

Junie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
<< Junie 2026 >>
So Ma Di Wo Do Vr Sa
123456
78910111213
14151617181920
21222324252627
282930
Al die dae

Junie (ook Somermaand of Rosemaand) is die sesde maand van die jaar in die Gregoriaanse kalender, met 30 dae. Junie is vernoem na die Romeinse godin Juno, die vrou van Jupiter.

Gebeure in Junie

[wysig | wysig bron]

Junie begin elke jaar op 'n unieke dag van die week.

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
Maande van die jaar
Januarie | Februarie | Maart | April | Mei | Junie | Julie | Augustus | September | Oktober | November | Desember