Gaan na inhoud

Nampula (provinsie)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Image
Ligging van die provinsie in Mosambiek.
Image
Nagonha (Nampula (provinsie)

Nampula is 'n provinsie in noordoostelike Mosambiek. Volgens die 2007-sensus het die provinsie 'n bevolking van 3 985 285 gehad. Die hoofstad en grootste stad is die gelyknamige stad van Nampula (471 717 inwoners in 2007).

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
Provinsies van MosambiekVlag van Mosambiek
Cabo Delgado · Gaza · Inhambane · Manica · Maputo (stad) · Maputo · Nampula · Niassa · Sofala · Tete · Zambezia